enjo nature farm
Akkommodasie Clanwilliam

Gasteplaas in die Cederberge



Ons filisofie

Vanaf die eerste oomblik dat ons die plaas gesien het, het ons geweet dat ons gevind het waarna ons gesoek het…….. n geheime plek, ver weg van die hoof toeriste wee . In die ongerepte stilte van die Sederberg en Karoo sal jy Enjo plaas kry, n kleine oase waar julle die stilte van die elemente kan ondervind. Hier kan julle die krag van die natuur voel en weer terugkeer na die basiese leefwyse. Vind weer jouself terwyl jy ontspan in die selfsorg eenhede , heerlik swem in die helder vars fonteinwater in die swemdam, luister na die skape se gebler en jou verkyk aan die miljoene sterre in die naglug.

Kom uit die gewoel , maak stories en Vernuwe jou gedagtes...

akkommodasie Cederberge

Kothuise | Kampering

Geniet die asemrowende natuurskoon van die Cederberge en die wegbreek en verblyf in ons pragtige Chalets of kamppeer op die oewer van die Biedouw rivier.
Perd ry en sterre kyk

Ontspann | Sterre Kyk

Geniet die natuur ver buite die grense van Enjo Gasteplaas in die middel van die Biedouw vallei naby Clanwilliam.
Besoek die geskiedenis ryke plattelandse dorpie, Clanwilliam en Wupperthal

Cederberg | Wuppertal

Besoek die geskiedenis ryke plattelandse dorpie, Clanwilliam en Wupperthal, die ou sendingdorpie tussen die bergpieke.
Kom ontspan en swem

Wandel | Swem

Kom ontspan en swem in die standhoudende fonteingevoede swemdam. Wandelroetes met asemrowende uitsigte.